As jy hierdie lees, is ek dood….

 

6 - Crime novels

https://qandqsite.wordpress.com/2017/06/19/if-you-read-this/

Advertisements

4 thoughts on “As jy hierdie lees, is ek dood….

  1. Jou opskrif het my ‘n oomblik lank laat wonder … ! Ek lees nie meer so baie boeke soos voorheen nie, maar so nou en dan kom jy af op ‘n boek wat jy net nie kan neersit nie. Ek het die laaste tyd nogal baie van hulle teëgekom in kindle- en/of oudio-weergawe, en dankie tog vir daardie leeshulpe waarmee ek die grootte van die letters of die klank kan stel om my te pas.

      • Ek kan nie meer so lekker sien nie (ouderdom). Die fyn skrif irriteer my en buitendien kan ek nie ‘n boek lekker hanteer in die bed nie. Die kindle is nie net gemakliker nie, ek kan ook sommer so 5 of 6 boeke op ‘n slag lees deur ‘n vingerdruk – dis nie nodig om albei hande onder die komberse uit te steek nie 😀

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s